88
views
0
recommends
+1 Recommend
1 collections
    0
    shares
      • Record: found
      • Abstract: found
      • Article: found
      Is Open Access

      Huidige regsontwikkeling ten aansien van uitwinbaarverklaring van 'n verband oor 'n onroerende saak

      research-article

      Read this article at

      Bookmark
          There is no author summary for this article yet. Authors can add summaries to their articles on ScienceOpen to make them more accessible to a non-specialist audience.

          Abstract

          Wanneer . verbandskuldeiser . verbandskuldenaar se onroerende saak weens wanprestasie uitwinbaar wil laat verklaar, is hy aan streng formaliteite onderworpe ter beskerming van die verbandskuldeiser en verbandskuldenaar wat saaklike sekerheidsregte oor . onroerende saak het. Daar is verskillende stadiums waaraan die verbandskuldeiser moet voldoen voordat hy 'n verband oproep ten einde eksekusie teen die sekerheidsobjek te verkry. Die oproepingsproses kan in vier stadiums verdeel word: eerstens, die voorverhoorprosedure; tweedens, die bepaling van die geskikte hof . jurisdiksie; derdens, die oproeping van 'n verband in die hof . hofprosedure; en, vierdens, beslaglegging en die eksekusieverkoping (eksekusie). Hierdie stadiums het onlangs verskeie veranderings ondergaan wat hoofsaaklik deur die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (die Grondwet) en ander verbruikers-beskermingsmaatreels soos die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 teweeggebring is. Volledigheidshalwe bespreek ek onlangse regsontwikkeling met verwysing na nuwe regspraak en wetgewing ten aansien van die eerste drie stadiums van die oproepingsproses van 'n verband op 'n onroerende saak. Daar word besondere klem gele op ontwikkeling ten aansien van die hofprosedure (litigasieprosedure) by die uitwinbaarverklaring van . verband, wat die derde stadium in die oproepingsproses is. Beslaglegging en die daaropvolgende eksekusieverkoping kom egter nie in hierdie artikel aan bod nie.¹

          Related collections

          Most cited references36

          • Record: found
          • Abstract: not found
          • Article: not found

          Willes Principles of South African Law

            Bookmark
            • Record: found
            • Abstract: not found
            • Article: not found

            Guide to the National Credit Act

              Bookmark
              • Record: found
              • Abstract: not found
              • Article: not found

              The National Credit Act Explained

                Bookmark

                Author and article information

                Contributors
                Role: ND
                Journal
                pelj
                PER: Potchefstroomse Elektroniese Regsblad
                PER
                Publication of North-West University (Potchefstroom Campus) (Potchefstroom )
                1727-3781
                2015
                : 18
                : 1
                : 3260-3298
                Affiliations
                [1 ] Universiteit van Suid-Afrika
                Article
                S1727-37812015000100011
                10.4314/pelj.v18i1.10
                cddc1e76-f4e0-4259-8e72-140a763746e8

                http://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

                History
                Product

                SciELO South Africa

                Self URI (journal page): http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=1727-3781&lng=en
                Categories
                Law

                General law
                Artikel 129(1) (a)-kennisgewing,Kubyana-uitspraak,oproepingsproses,Sebola-uitspraak,uitwinbaarverklaring,voorverhoorprosedure

                Comments

                Comment on this article